Robert Louis Stevenson het gesê “ ‘n Vriend is ‘n present wat jy vir jouself gee.”
– dis seker hoekom ek soos ‘n kleuter op Oukersaand voel as ek na die
gastelys van my 50ste kyk.”
So, asseblief daag net op met jou sprankelende persoonlikheid en nommerpas gestoomde uitrustings.
As dit werklik teen jou Calvinistiese DNA indruis, bederf my met
‘n boek (of drie) of ‘n DVD of ‘n DVD Box Set wat:
jou inspireer het
jou laat lag het
jy altyd sal onthou
jou lewe verander het
‘n great “beach-read” is of,
handel oor iets wat nog op jou skoppie-emmerlys is.
En skryf ‘seblief vir my in die boek waarom dit ‘n “great” boek vir jou was.